Omgee

Om om te gee is om besorgdheid oor ander mense te toon of voel. Dit hou verband met werk wat die hulp van mense behels.

Suider-Paarl Gemeente is ‘n familie wat besorgd is oor mekaar en vir mekaar omgee. Dus, indien jy hulp nodig het of hulp wil aanbied in swaar tye, kontak ons gerus.