60 MINUTE GEBEDSGIDS:
GEBEDSTYD VIR DIE CORONA-VIRUS PANDEMIE (Sien Volledige Handleiding hier ←)
(Jy benodig: ’n Bybel, aanbiddingsmusiek, water, seep, tissues, penne, pak pleisters, handreiniger.)
1. RAAK STIL (5 minute) EN BID Psalm 46 hardop
2. WEES STIL: Haal diep asem, nooi die Heilige Gees om by jou te wees
3. VERBLY JOU IN DIE HERE (5 minute) EN BID Psalm 91 hardop
4. AANBIDDING: Luister na ’n aanbiddingslied oor God se grootheid, en sing hardop of in jou hart saam.
5. VOORBIDDING (30 minute – 5 minute per onderwerp)
6. GEE JOUSELF OOR (10 minute)
7. WEES STIL
- Haal diep asem, sê vir God dankie vir sy teenwoordigheid, en gee alles waaroor jy gebid het in sy hande oor.