Suider-Paarl Gemeente skep geleentheid vir jongmense om saam met hulle ouers en grootouers deel te word van ons gemeente maar ook mede-lidmate by verskeie geleenthede te ontmoet terwyl hulle die Woord ontvang.
Besoek gerus die skakels na die verskillende ouderdoms-groepe om meer uit te vind wat Suider-Paarl vir jou en jou kind bied.
Kleuters en SPKidz Koördineerder:
Benita van der Merwe:
065 513 0901
[email protected]
Jeugbediening Leier (COLLIDE):
Vicus Kruger:
082 929 7163
[email protected]
KONTAKTE

