@Sitkamer (Jong Volwassenes)

@Sitkamer is n groep jong volwassenes tussen die ouderdomme van 19 en 30-something – wat deel vorm van mekaar se geloofsgemeenskap! Ons werk 4 tot 5-week reekse op ‘n slag deur met groot saamkuier-geleenthede tussen in. Indien jy sukkel om jou week vol te maak, is Dinsdae aande @Sitkamer ‘n moet, ons is hier om te help!

 

Tyd : Dinsdae aande 19:00
Plek : Bo-vertrek