Eredienste:
SUIDER-PAARL:
08:00 Klassieke Erediens
09:30 Informele Familiediens
09:30 – SPKIDZ & Kleuterkerk
18:00 – Aanddiens
COLLIDE Groepe (Gr.7-11) – Na afloop van die Erediens tot 19:30
KLAPMUTS: 09:00
Kleuterkerk (3-6 jariges) & SPKidz (Gr.1 tot Gr. 6): 09:30
Begin in kerk en beweeg dan tydens erediens na verskeie lokale
Skoolvakansies en langnaweke:
GEEN 08:00 erediens, SPkidz of COLLIDE nie
BELANGRIKE DATUMS
20 Augustus – NUWE LIDMAATFUNKSIE
21 Augustus – Legendes Byeenkoms – 10:30
26 Augustus – FYNPROE MAAK VERSKIL
29 tot 31 Augustus – Gebedsnaweek
6 September – KLAPMUTS BASAAR
11 September – De Oude Renbaan Byeenkoms
15 September – Gemeenteraadvergadering
19 September – Legendes Byeenkoms – 10:30
24 September – ERFENISDAG
3 Oktober – SKOLE SLUIT
IS JY NUUT?
Besoekers en Nuwe Intrekkers:
Ons nooi u hartlik uit om een van ons drie eredienste by te woon om die Woord te ontvang.
Ons gemeente is geleë in:
Courtrai, Suider-Paarl te Flambeaustraat-Noord 18.
BANKBESONDERHEDE
Maniere waarop dankoffers gemaak kan word:
• Tydens kerkkantoor-ure by die kerkkantoor.
• Elektroniese betaling:
NGK Suider-Paarl
ABSA Tak: 632 005
Tjekrekening: 740 580 132
• Per debietorder (reël met die Kerkkantoor)
• Via Snapscan
SP ARTIKEL 18A(1) MAATSKAPPY
Drakenstel Community Development Company NPC is Suider-Paarl Gemeente se Artikel 18A(1) maatskappy wat gebruik word om terug te gee aan die gemeenskap deur projekte te ondersteun vir instansies in nood. ‘n Belasting kwitansie kan uitgereik word vir donasies wat aan hierdie maatskappy geskenk word. Gebruik asb. die volgende bankbesonderhede vir donasies:
ABSA TJEK REKENING: 4062468161
Stuur asb. bewys na [email protected]