Aanlyn Boodskappe

In hierdie tyd van die pandemie, het ons besef dat om by die huis te wees is ons nuwe normaal.

Hierdie tyd moet egter nie verlore gaan nie. Ons moet hierdie tyd gebruik om aan te hou GROEI…Groei in ons geloof!

Indien jy nie fisies die eredienste kan bywoon nie, is daar baie wat jy aanlyn kan doen om aan te hou om met jou kerkfamilie in te skakel, en selfs jou kerk te laat groei.

Baie vrye tyd het nou oopgemaak en gee jou dus die kans om ‘n verskil te maak.

Groei tydens hierdie tyd is nie net ‘n pypdroom nie, maar ‘n werklike moontlikheid, en so iets kan net gedoen word as jy al die gereedskap en hulpbronne tot jou beskikking het.

Dus is daar elke Sondag nog aanlyndienste beskikbaar wat jy in die gerieflikheid van jou huis kan kyk. Skakel in en bly deel van die kerkfamilie…

SONDAG, 22 Mei 2022

Dr. André Kilian
Die Koning van die waarheid
Joh 18: 28-40

VORIGE AANLYN BOODSKAPPE

12 Mei 2022

 

5 Junie 2022

 

29 Mei 2022

 

22 Mei 2022

Ds. André Kilian
Die Koning van die waarheid
Joh 18: 28-40

15 Mei 2022

Magteloosheid
Ds.Theo Hay

Johannes 18
Jesus gee sy dissipels die mag

8 Mei 2022

‘n Boodskap van
Ds. André Kilian

Openbaring 7:9-17
God se kode

1 Mei 2022

‘n Gesprek deur
Ds. Carel van Wyk
&
Ds. Willem van der Colff
Effesiers 1

24 April 2022

Ds. Carel van Wyk
Maak Jesus se opstanding enige verskil in jou lewe?
1 Kor. 15.

17 April 2022

Ds. Theo Hay
Jesus het waarlik opgestaan!
Johannes 20:1-20

10 April 2022

Ds. Theo Hay
Palmsondag: Vier die lewe.
Joh 12: 12-18

3 April 2022

Ds. Carel van Wyk
Klim in die ark
1 Petrus 3:13-22 

27 Maart 2022

Ds. Carel van Wyk
Die passie van God
Kolossense 1

20 Maart 2022

Ds. Theo Hay
Jesus se Lydenspad
Jesaja 53

13 Maart 2022

Ds. Carel van Wyk
Ons leef Christus!
Lukas 5:37-38

06 Maart 2022

Ds. Theo Hay
Ons gee!
1 Johannes 3

27 Februarie 2022

Ds. Theo Hay
Ons sorg!
Ps 131, 1 Tess 2, Heb 10

20 Februarie 2022

Dr. André Kilian
Word toegerus
Eff 4:11-16

13 Februarie 2022

Ds. Carel van Wyk
Kom ons hang drome op!
  Efes. 4

06 Februarie 2022

Stephan de Kock
Die Kerk
1 Korintiërs 12

30 Januarie 2022

Dr. André Kilian
Leef met nuwe asem
Esegiël 37

23 Januarie 2022

Ds. Theo Hay
Met helder oë die toekoms in.
Psalm 73

16 Januarie 2022

Ds. Theo Hay
Met helder oë die toekoms in.
Psalm 73

09 Januarie 2022

Ds. Theo Hay
Waag in die toekoms!
Prediker 11: 1 – 3

02 Januarie 2022

Ds. Theo Hay
Kyk, Ek maak alles nuut
Openbaring 21