Algemeen

Kerkorrel sing: Gee, gee, gee…gee jou hart vir Hillbrow! Hier by ons is dit NG, en Gee, en Gee! Want ons het soveel ontvang van God. Een van ons sterkste waardes is: Suider-Paarl is ‘n gasvrye gemeente. Elkeen wat hier besoek aflê, moet dit aanvoel en weet:

Ons gee oor,

ons gee om,

ons gee aan!

Hebreërs 13: 2 is ons motto: – “…want deur gasvry te wees, het sommige mense sonder dat hulle dit geweet het, engele as gaste gehuisves. Ons hou ook van saamkuiers en feeste.

Word VANDAG nog deel van ons Suider-Paarl Gemeente familie en geniet die voordele wat ons vir jou kan bied: