
Die tienerbediening wat die Paarl aan die gons het! Waar Jesus “Collide” met ons alledaagse wêreld! By Collide is daar worship, lag, leer, huil, uitreike, sprekers en soveel meer!
Tyd : Sondae aande 18:00 – 19:30
Plek : Suider Paarl Gemeente
Kontak gerus vir Vicus om deel te word van die wonderlike belewenis.
Kontakte
Jeugbediening Leier (COLLIDE):
Vicus Kruger:
+27 82 929 7163
[email protected]
