Erediens Bediening

Suider-Paarl Gemeente het ‘n groot behoefte vir erediens werkers. Dit sluit die volgende in:

  • Verwelkoming span by die deur
  • Klank en beligting assistering op Sondae en ander funksies
  • Musikale bediening op Sondae en ander funksies

Indien jy ‘n gawe in enige van hierdie velde het en graag jou hart en passie vir God wil kom deel, skakel ons gerus om betrokke te raak.