Gasvryheid

Een van ons gemeente se waardes is om gasvry te wees. Dit beteken ons wil deur die uitleef van Jesus se liefde mense welkom laat voel. Ons het verskeie geleenthede waar ons gasvryheid spesifiek na vore kom.

  • Basaar
  • Wynveiling
  • Ontvangs by eredienste
  • Nuwe lidmaat-funksies
  • Kuier na en voor eredienste
  • Funksie na kerssandiens ens.
  • Bergkerk

Indien jy by enige van die geleenthede wil betrokke raak, kontak ons gerus.