Klank & Beligting

Indien jy tegnies aangedrewe is en ‘n passie het vir die tegniese instansie agter die skerms, moedig ons jou aan om by ons tegniese span in te skakel. Tegniese bediening behels rekenaar en klank operateurwerk en sal in werking wees tydens ons eredienste en ook ander funksies.