Klapmuts

Ons gemeente is baie bevoorreg om vir Klapmuts as deel van ons bediening te hê. Hulle help ons om met Jesus-oë na ’n ander gemeenskap te kyk, en ons leer so baie by hulle wat ander uitdagings het.

Ons gemeente het heelwat projekte waarby ons daar betrokke is onder leiding van ons maatskaplike werker, René du Toit.

Ons droom is om ’n saal langs ons kerkie te bou om die gemeenskap beter te kan bedien.

André Kilian is ons dominee wat daar die verantwoordelikheid neem.

Die eredienste word Sondae om 09:00 daar aangebied.

Kontakte

Klapmuts Maatskaplike Werker:
René du Toit
[email protected]

Klapmuts Koster: 
Rika Retief:
+27 84 456 9429

Kleuters en Kinder Koördineerder:
Hanrie Theron:
+27 73 200 5735

Lokaal Besprekings en Klank:
Wilma Theron:
+27 83 338 4069
[email protected]

Predikant:
Dr. André Kilian:
+27 82 320 1784
[email protected]