SPKidz (Gr.1 – Gr.6)

By @SPkidz rus ons die kinders toe om in verhouding met Jesus in hulle wêreld te leef. Ons volg ‘n ouderdom gepaste kurrikulum en beleef die wyshede van die Bybel deur al ons sintuie te gebruik.

Tyd : 09:30 – 10:30
Begin in kerk en beweeg dan tydens erediens na verskeie lokale
Plek : Bovertrek , Klaskamers, Saal en reg om die Kerk

Kontak gerus vir Benita om deel te word van die kinderbediening

Kontakte

Kleuters en SPKidz Koördineerder:
Benita van der Merwe:
+27 83 379 4702
[email protected]