Vroue

Daar is tans ‘n vrouegroep wat Dinsdaeoggende om 05:30 bymekaar kom by die kerk. Die ouderdomme strek vanaaf 20 – 80. Ons leer saam, ons doen saam en ons bid saam.

Kontak gerus die kerkkantoor vir meer inligting.