Hoekom Ons

Suider-Paarl is ’n gemeente wat in die suide van die Paarl ’n unieke roeping het, naamlik om voortdurend die Here se hart te voel klop, en dan soos Jesus na die wêreld te gaan en te doen wat Jesus gedoen het:

    • met onvoorwaarlike liefde
    • totaal oorgegee aan die Vader
    • in gehoorsaamheid
    • met waagmoed
    • in diensbaarheid.
    • volgens jou gawes

Indien dit met jou hart praat, dan moet jy deel wees van ons!