Aanbidding

Aanbidding is meer as net sing, dit is ‘n wapen. Daar is krag in aanbidding en hoe meer mense ons by mekaar kan kry om te bid, hoe beter. Baie mense het ‘n gawe om te bid, vir mense en voor mense

Raak deel van ons aanbidding bediening en reik uit na ons mede lidmate en sommiges wat moontlik sukkel.