Kleuters (3-6jaar)

Kleuterkerk is ‘n vriendelike bediening vir kleuters van 3 jaar oud tot Gr. R en word in die  skoolkwartale tydens die 09:30 erediens aangebied in die kleuterkerk speelarea langs die saal.

Tyd : 09:30 – 10:30
Begin in kerk en beweeg dan tydens erediens na verskeie lokale
Plek : Speelarea langs kerksaal

Indien jy jou kind wil inskryf om deel te wees van ons kinderkerk, kontak ons gerus.

Kontakte

Kleuters en SPKidz Koördineerder:
Benita van der Merwe:
+27 83 379 4702
[email protected]