Vroue Bybelskool
Elke Donderdag om 09:00 in die Bo-vertrek. Vir verdere navrae, kontak gerus vir Trudi: 076 419 3841
Pinkster Week
SONDAG, 29 Mei 2022 om 09:30 – Louis Britz tree op by erediens
SONDAG, 29 Mei 2002 om 18:30 – Pinkster begin
MAANDAG, 30 Mei 2022 om 18:30 – Pinkster diens in die kerk
(SPKidz en COLLIDE ook welkom)
DINSDAG, 31 Mei 2022 om 18:30 – Pinkster diens in die kerk
(SPKidz en COLLIDE ook welkom)
WOENSDAG, 1 Junie 2022 om 18:30 – Pinkster diens in die kerk
KLAPMUTS: Maandag, 30 Mei 2022 tot Donderdag, 2 Junie 2022 om 19:00
SONDAG, 5 Junie 2022 om 08:00 en 09:30 (09:00 Klapmuts) – PINKSTERFEES en Nagmaal
Wynveiling
8 Junie 2022
Daar is nog 1 tafel en ook nog ‘n paar spasies by ander tafels beskikbaar. Kaartjies kan by Madeleine gedurende die week tydens kantoorure gekoop word. Kontak vir Madeleine by:
Tel: 021 863 2700/1635 of Epos: [email protected]
