Nuwe lidmate bring altyd nuwe energie en nuwe idees!
Ons verwelkom jou graag!
Hoe om lidmaat te word:
- Laai die lidmaatskapvorm hieronder af of Sondae by die ingang van die kerk of by die kerkkantoor na die erediens;
- Iemand sal kontak maak;
- Woon een van die Nuwe Intrekker Funksies by om meer te hoor van die gemeente, en die gemeente meer kan hoor van jou;
- Raak betrokke en geniet die tyd by Suider-Paarl Gemeente
